D'ARTOIS |
5 februari 2007 22:02 |
Citaat:
Oorspronkelijk geplaatst door MAXIM
(Bericht 2403794)
D'ARTOIS en Dycore. In 1994 is hierdie land op vreedsame wyse deur die toenmalige regering oorhandig aan die ANC bewind. As die rykste en mees ontwikkelde staat in Afrika, met 'n gevestigde infrastruktuur wat op alle vlakke in volle bedryf was. Wat binne die verloop van een dekade verander het in 'n misdadiger paradys. Waar gemiddeld meer as 50 mense per dag vermoor word oor die afgelope 10 jaar. Ek kan u verseker dat ek inderdaad veiliger is in die armste Afrika land, as in my geboorteland. Kolonisasie kan moontlik in die arm lande werk, maar is beslis nie 'n opsie by ons nie.
C2C. Indien 'n regering, enige regering waar ookal, nie die eerste en mees elementêre verpligting teenoor sy burgers kan uitvoer, naamlik om hulle te beskerm teen die moord en doodslag wat in hierdie land heers nie, hoe en wanneer dink u, gaan so 'n regering instaat wees om die ander probleme te hanteer of suksesvol op te los? Terloops, die Apartheid donkie is al so moeg gery en geslaan, dat niemand in hierdie land of in Afrika meer daardie ou dier beskuldig vir die krisisse wat hulself in hierdie land manifesteer nie.
Longhorn. Dankie vir u opmerkings. Is duidelik dat u 'n goeie kennis het van ons omstandighede.
Golradir. Ek is van moederskant, 7de generasie Afrikaner. As 50 plusser sou dit om 'n verskeidenheid redes, moeilik wees om na my stam land terug te keer. Meer as 1 miljoen van my landgenote het egter reeds na Oseanië, Amerika's en Europa uitgewyk. Ek het vir lang tydperke in Europa gewoon. Onder andere in België, waar ek vir langer as 5 jaar deeglik kennis gemaak het met jul heerlike bier, Vlaamse gasvryheid, wonderlikste cuisine en rot weer!:-)
|
Hallo Maxim,
Je verhaal ken ik en ontroert me. Ik ben een oude Afrika-zwerver, heb de nodige dingen meegemaakt tijdens de rebellenoorlog in de Congo en helaas, ik heb geen fiducie meer in de zwarte mens. Sommige idioten hebben dat nog wel, maar ik in ieder geval niet meer.
De nog enige oplossing is de zwarte kinderen naar normale scholen te sturen, en te zorgen voor een normale infrastructuur.
Het alternatief daarvan is Afrkia te verlaten en ze aan hun lot overlaten; het een of het ander. Geen hulp, geen voedselhulp, vooral geen wapens, en zeker geen geld.
Maar dan - en dat zegt Dycore terecht, nemen de Chinezen het over!
Welnu, het zij zo. Jullie zijn Afrikaanders en geen geimporteerde westerlingen.
Keer terug naar de Ossewa Brandwacht. Laat het niet zo ver komen als in Kenya en later in Zimbabwe.
|