Politics.be

Politics.be (https://forum.politics.be/index.php)
-   be.politics (https://forum.politics.be/forumdisplay.php?f=77)
-   -   Re: Ferdi en Praag (https://forum.politics.be/showthread.php?t=47642)

Ferdi Greyling 2 april 2006 17:00

Re: Ferdi en Praag
 

'n Skuilnaam, Dan?


On 22 Feb 2006 04:12:28 -0800, "Schorsch" <[email protected]> wrote:

>
>Hessie wrote:
>> Ferdi Greyling wrote:
>>
>> > Ek wonder of dit dieselfde Dan Roodt as Praag s'n is?

>>
>> Ek het vantevore hierdie gedig êrens aangehaal
>> gesien as komende van Dan Roodt in die tagtigerjare.
>> Is daar enige twyfel dat dit van Praagse Dan Roodt
>> kom?

>
>Dit was syne. Net interessant dat dit ook deur die ANB en Willie van
>der Grijp weer en weer aangehaal is. Maar hoekom sou Ferdi nou so iets
>aanhaal?!
>
>Miskien het die Waarheid 'n bitjie seer gemaak:
>"Die probleem is egter dat naïewe, horingdom Afrikaners dikwels in die
>nuwe orde tot posisies bevorder word wat, soos die Peter-prinsiep lui:
>"bokant die vlak van hul eie bekwaamheid" val. Vele naïewe, horingdom
>Afrikaners skryf natuurlik ook rubrieke in koerante van die Nasionale
>Persgroep.
>
>As daar een koerant is wat nog dommer en kruiperiger as die gemidelde
>Naspers-koerant is, is dit Beeld. En as daar een rubriekskrywer is wat
>nog dommer en kruiperiger as die gemiddelde is, is dit Ferdi Greyling.
>
>Femelende Ferdi is die dorpsidioot van die Afrikaanse joernalistiek.
>Dis 'n wonderwerk dat die man kan spel, maar miskien kan hy nie eens
>spel nie en is dit wat ons in die koerant lees bloot die resultaat van
>'n spanpoging tussen hom en die sub-redakteur."
>http://www.praag.org/rubriek263d.htm
>
>
>
>
>
>>
>> Gloudina

>



Schorsch 2 april 2006 17:01

Re: Ferdi en Praag
 
Ferdi Greyling wrote:
> 'n Skuilnaam, Dan?


Fantastiese argument, Ferdi!
Moenie toppost nie - Vertel ons eerder 'n bitjie oor wat verkeerd is
met die volgende:
http://www.praag.org/rubriek263d.htm

>
>
> On 22 Feb 2006 04:12:28 -0800, "Schorsch" <[email protected]> wrote:
>
> >
> >Hessie wrote:
> >> Ferdi Greyling wrote:
> >>
> >> > Ek wonder of dit dieselfde Dan Roodt as Praag s'n is?
> >>
> >> Ek het vantevore hierdie gedig êrens aangehaal
> >> gesien as komende van Dan Roodt in die tagtigerjare.
> >> Is daar enige twyfel dat dit van Praagse Dan Roodt
> >> kom?

> >
> >Dit was syne. Net interessant dat dit ook deur die ANB en Willie van
> >der Grijp weer en weer aangehaal is. Maar hoekom sou Ferdi nou so iets
> >aanhaal?!
> >
> >Miskien het die Waarheid 'n bitjie seer gemaak:
> >"Die probleem is egter dat naïewe, horingdom Afrikaners dikwels in die
> >nuwe orde tot posisies bevorder word wat, soos die Peter-prinsiep lui:
> >"bokant die vlak van hul eie bekwaamheid" val. Vele naïewe, horingdom
> >Afrikaners skryf natuurlik ook rubrieke in koerante van die Nasionale
> >Persgroep.
> >
> >As daar een koerant is wat nog dommer en kruiperiger as die gemidelde
> >Naspers-koerant is, is dit Beeld. En as daar een rubriekskrywer is wat
> >nog dommer en kruiperiger as die gemiddelde is, is dit Ferdi Greyling.
> >
> >Femelende Ferdi is die dorpsidioot van die Afrikaanse joernalistiek.
> >Dis 'n wonderwerk dat die man kan spel, maar miskien kan hy nie eens
> >spel nie en is dit wat ons in die koerant lees bloot die resultaat van
> >'n spanpoging tussen hom en die sub-redakteur."
> > http://www.praag.org/rubriek263d.htm
> >



Ferdi Greyling 2 april 2006 17:01

Re: Ferdi en Praag
 
On 22 Feb 2006 08:54:18 -0800, "Schorsch" <[email protected]> wrote:

<<>Ferdi Greyling wrote:
>> 'n Skuilnaam, Dan?

>
>Fantastiese argument, Ferdi!
>Moenie toppost nie - Vertel ons eerder 'n bitjie oor wat verkeerd is
>met die volgende:
>http://www.praag.org/rubriek263d.htm>>


'n Skuilnaam, Dan?




Alle tijden zijn GMT +1. Het is nu 05:34.

Forumsoftware: vBulletin®
Copyright ©2000 - 2025, Jelsoft Enterprises Ltd.
Content copyright ©2002 - 2020, Politics.be