![]() |
Ok, toegegeven, ook gene geweldige draad maar...
... voor de rest gebeurt hier ook geen ene fuk.
|
Citaat:
|
de inflatie zorgt voor extra liberalisering dankzij het extreem democratisch beleid in Antwerpen-Noord
|
In de Kruitvat verkopen ze inmiddels wel meer dan 10 verschillende gezichtscrèmes ee...van Nivea en al...voor een vollere huid.En dan gebeurt er niks volgens sommigen.:roll:
|
Citaat:
|
De Delhaize verkoopt veel verschillende waren.
|
moet er zout op de frietjes? of eet je liever op z'n cynikus'?
|
Citaat:
|
Citaat:
tis godgeklaagd! de jeugd van tegenwoordig post er maar op los, zonder rekening te houden met ons, iets trager typende ouderlingen. Maar ze kunnen nog van ons leren, meneer! Al onze levenswijsheid in het water. het jeugdig geweld verdringt ons. Geen respect is er meer. Laster is schering en inslag. Godgklaagd is het. GODGEKLAAGD! |
De boontjes kan je desnoods wat aanscherpen met wat peper en zout.
|
Citaat:
pardon???? |
Ek raak wakker in die oggend langs 'n Guiloises-blonde
Die eerste koppie koffie is moer ongesond Sewe lepels suiker vir my klem-in-die-kaak, 'n lyn cocaine en Benilin na smaak Ek is verslaaf aan reggae Ek's verslaaf aan soul Ek is verslaaf aan Kent, JPS, Paul Mall Ek is verslaaf aan Worcester-sous en Welconall maar die beste van die lot is die ruk-en-rol Chorus: Ek is verslaaf Ek is verslaaf Ek is verslaaf aan ruk-en-rol Wil jy weet wat my geheim is, waar kry ek my idees Ons moet eers kyk wat's die skedule, dan die klein skrif lees Daar's 'n dot in elke drankie Daar's 'n skop in elke trek Daar's baie goed wat jou laat uitpass op die regte plek Ek is verslaaf aan tiete Ek's verslaaf aan .... Ek's verslaaf aan alles wat my siel verwoes Ek's verslaaf aan alles wat te koop is in die Somerset Mall maar die beste van die lot is die ruk-en-rol Chorus Was ek al quite sober iewers in die land Was ek al op 'n paartie sonder 'n drink in my hand Gee my nog 'n slukkie Gee my nog 'n pull Gee my nog 'n stukkie van daai opstyg-afkoel Ek is verslaaf aan drank Ek is verslaaf aan zol Ek is verslaaf aan alles wat eindig met 'n ol Blameer dit maar op ringo Blameer dit maar op Paul Blameer dit op die beat van die ruk-en-rol Chorus Sukkel-sukkel deur die dag nood apteke in die nag maar dis die hospitaal en AVBOB wat die laaste lag Hangovers en kopseer fokol werk en fokol geld steroids vir die eindstryd Maradonna is my held Ek is verslaaf aan techno Ek's verslaaf aan jol Ek is verslaaf aan whiskey en aan alkohol Ek is verslaaf aan couch-rugby en leopard-crawl maar die beste van die lot is nog die ruk-en-rol Chorus (x2) Ek is verslaaf.... |
Alle tijden zijn GMT +1. Het is nu 12:58. |
Forumsoftware: vBulletin®
Copyright ©2000 - 2025, Jelsoft Enterprises Ltd.
Content copyright ©2002 - 2020, Politics.be