![]() |
Geagte President Mbeki
Een van Suid Afrika se grootste handels banke, Eerste Nasionale Bank (ENB) se poging om 'n 20 Miljoen Rand (ongeveer 2,2miljoen Euro) kampanje teen die verwoestende gevolge van geweld en misdaad in SA van stapel te stuur, is deur die SA regering beëindig, voor dit 'n aanvang kon neem.
Die ANC regering se minister van Veiligheid en Sekuriteit het die bank gedwing om 'n advertensie veldtog teen misdaad te onttrek. Hierdie bank sou die eerste van die groter maatskappye in die land wees wat met behulp van koerant advertensies, radio en televisie, by die ANC regering van Mbeki sou aandring dat sy regering misdaad as die regering se eerste prioriteit moet hanteer. Volgens die hoof van ENB se mediastrategie, is die bank as gevolg van politieke druk gedwing om hul veldtog te staak. Hierdie groep is ook die bankier van die Suid Afrikaanse parlement, departement van finansies, die Inkomstediens, die Poskantoor en van sommige van die land se provinsies. Dit is redelik duidelik dat heelwat druk op die bank geplaas sou kon word met die dreigement dat staatsrekenings gesluit sal word. Ek kan net raai wat die werklike feite is. Die bank se veldtog het onder andere 'n skrywe bevat wat in elke belangrike koerant sou verskyn, wat deur die leser onderteken moes word en aan die regering gestuur sou word. 'n Gefrankeerde koevert is vir die doel by elke koerant ingesluit. Slagoffers van geweldadige misdaad word versoek om hul persoonlike ervaringe te beskryf en as Naskrif, in te sluit. Enkele uittreksels uit die veldtog se "petisie brief" word hieronder aangehaal: "Geagte President Mbeki Ek is 'n trotse, maar tog besorgde Suid Afrikaner...En trots omdat ons aan die wêreld getoon het dat 'n vreedsame skikking deur samewerking bereik kan word. Maar ek is ook besorgd. Besorgd, want al leef ek in die mees vooruitstrewende land in Afrika, is ons misdaadsyfer die hoogste op die vasteland-veel hoër as dié van die armste Afrikalande. Besorgd, want volgens aangemelde statistiek was daar, verlede jaar alleen 18528 moorde, 64926 verkragtings en 119 726 gevalle van geweldsdiefstal... ...u het hierdie land net so lief soos ek, daarom pleit ek: maak misdaad ons Regering se topprioriteit...soos die geskiedenis van ons nasie toon, ons kan enigiets bereik wanneer ons saam werk. Met groot agting (onderteken)" Die dawerende stilswye van die buitelandse regerings en menseregte organisasies oor die geweld wat in hierdie land gepleeg word , is verstommend. Die misdaad syfers wat hierbo genoem word is verteenwoordigend van die afgelope soveel jare sedert 1994. |
Brief aan President Mbeki
Enige persoon in die buiteland wat simpatie of empatie met ons in Suid-Afrika in die huidige politieke klimaat het, kan die brief aanpas wat Maxim hierbo geplaas het en direk per e-pos stuur aan die Prseident se Privaatsekretaris. Dit is by <[email protected]> en so kan u dan aantoon of u werklik saam met ons voel
|
Ik heb alleszins veel sympathie met jullie. Mijn zuster woont in Kaapstad en ik bezoek jullie prachtig land heel graag. Zij stuurt mij ook soms petities tegen de misdaad in SA en de 'onwil' van de regering. Ik teken die maar vrees dat met het ANC weinig zal veranderen. Toch zullen de politiekers wel iets moeten doen als ze onder andere het buitenlands imago van Zuid-Afrika willen oppoetsen voor de WK-voetbal in 2010. Zal het veilig zijn voor de vele supporters?
|
Het spijt me voor jullie prachtige land, maar kij naar de andere landen in Zwart Afrika - daar zie je niet veel anders of nog slechter.
Het enige wat Afrika nog redden kan is een re-kolonisatie. dan krijgen de zwarten (Afrikanen) ook weer een kans. |
Zuid-Afrika moet eerst prioriteit maken van het wegwerken van de oorzaken van de criminaliteit (armoede, werkloosheid, racisme, apartheid, etc...). Daarna pas het repressiebeleid opvoeren.
Alles in de juiste volgorde hé. |
Citaat:
|
Mbeki maakte ooit de uitspraak dat aids genezen kan worden door seksuele omgang met een maagd.
De ideale manier om verkrachtingen terug te dringen. Afrika is verloren. Wie twijfelt daar nog aan? |
Citaat:
|
Zuid-Afrika is een zinkend schip. Ik lees de gruwelijkste verhalen en de misdaadstatistieken liegen er niet om. Waarom niet emigreren? Heb je geen recht op een Nederlands of Belgisch paspoort?
|
D'ARTOIS en Dycore. In 1994 is hierdie land op vreedsame wyse deur die toenmalige regering oorhandig aan die ANC bewind. As die rykste en mees ontwikkelde staat in Afrika, met 'n gevestigde infrastruktuur wat op alle vlakke in volle bedryf was. Wat binne die verloop van een dekade verander het in 'n misdadiger paradys. Waar gemiddeld meer as 50 mense per dag vermoor word oor die afgelope 10 jaar. Ek kan u verseker dat ek inderdaad veiliger is in die armste Afrika land, as in my geboorteland. Kolonisasie kan moontlik in die arm lande werk, maar is beslis nie 'n opsie by ons nie.
C2C. Indien 'n regering, enige regering waar ookal, nie die eerste en mees elementêre verpligting teenoor sy burgers kan uitvoer, naamlik om hulle te beskerm teen die moord en doodslag wat in hierdie land heers nie, hoe en wanneer dink u, gaan so 'n regering instaat wees om die ander probleme te hanteer of suksesvol op te los? Terloops, die Apartheid donkie is al so moeg gery en geslaan, dat niemand in hierdie land of in Afrika meer daardie ou dier beskuldig vir die krisisse wat hulself in hierdie land manifesteer nie. Longhorn. Dankie vir u opmerkings. Is duidelik dat u 'n goeie kennis het van ons omstandighede. Golradir. Ek is van moederskant, 7de generasie Afrikaner. As 50 plusser sou dit om 'n verskeidenheid redes, moeilik wees om na my stam land terug te keer. Meer as 1 miljoen van my landgenote het egter reeds na Oseanië, Amerika's en Europa uitgewyk. Ek het vir lang tydperke in Europa gewoon. Onder andere in België, waar ek vir langer as 5 jaar deeglik kennis gemaak het met jul heerlike bier, Vlaamse gasvryheid, wonderlikste cuisine en rot weer!:-) |
Citaat:
|
Citaat:
Denk ik tenminste, ik ben geen expert. |
Citaat:
|
evilbu. Jammer dat my Afrikaans by tye vreemd op die oog sal wees. Ek moes in ieder geval na 'n esel (ezel) verwys het. Het vergeet dat donkie nie 'n woord is wat veel deur julle gebruik word nie. Ieder geval, die beeld was bloot gebruik om aan te toon dat om apartheid te blameer vir die gewelds misdade wat hier gepleeg word, 'n uitgediende en irrelevante argument is.
Dankie aan Golradir, u is in die kol soos ons in SA sou sê! U vraag bly steeds 'n moeilike een. Sal volstaan vir die oomblik deur te sê dat indien daar geen ander uitweg sou wees nie, ek my sonder veel moeite tuis sal voel in Vlaandere. Met 'n Duvel in die voorpoot en op die tafel...tussen rib steak, friete, Bearnaise... 8-) |
Citaat:
"sê" betekent dat "zeggen" ? |
Citaat:
|
Citaat:
"vir" betekent dat "voor"? Ik vind het interessant om het eens van een Zuid-Afrikaan zelf te horen. Zuid-Afrika klinkt niet als het paradijs zoals het hier vaak wordt voorgesteld door linksen en dergelijke.8O |
Citaat:
|
Geagte President Mbeki
Citaat:
Maxim, jy laat my met jou frietjes terugverlang na my bure wat ek ± 30 jr gelede gehad het. Ton en Mieke Polman, hulle het van Limburg gekom, ek was erg oor hulle. Hulle het na 5 jaar teruggegaan, hulle het te veel na hul vaderland verlang! Maar die wonderlikste, onvergeetlikste frietjes wat Mieke tog kon maak, ons het almal tou gestaan daarvoor! |
Kandas, je kan altijd goeie frietjes eten in Den Anker aan de waterfront in Kaapstad. Nie goekoop maar lekker.
http://www.gozuidafrika.com/leden/le...deelnemerID=48 |
Alle tijden zijn GMT +1. Het is nu 16:15. |
Forumsoftware: vBulletin®
Copyright ©2000 - 2025, Jelsoft Enterprises Ltd.
Content copyright ©2002 - 2020, Politics.be