Enige persoon in die buiteland wat simpatie of empatie met ons in Suid-Afrika in die huidige politieke klimaat het, kan die brief aanpas wat Maxim hierbo geplaas het en direk per e-pos stuur aan die Prseident se Privaatsekretaris. Dit is by <
[email protected]> en so kan u dan aantoon of u werklik saam met ons voel