Citaat:
Oorspronkelijk geplaatst door Ernst Niessen
Het is tog nie baie moeilik nie? Geen Vlaams, geen Afrikaans, geen Hollands, maar Nederlands. Dat is ons gemeenshappelike taal. Wanneer ons 6 miljoen Afrikaanssprekendes ’n band smee met 16 miljoen Nederlanders, plus 6 miljoen Vlaminge, plus half miljoen Surinamers, staan ons sterk.
|
Daar sal nooit 'n ware taaleinheid kom tussen noord en suid as daar nie meer Vlaamse woorde opgeneem word in die Algemeen beskaafde Nederlands. Dit word tyd dat jy dat besef. Maar ek het dit al so dikwels herhaal, dat ek daar geen bespreking meer oor wil. U wil dit net nie verstaan nie. Jy is soos my swart dienaar. Hom moes ek ook alles 3 keer sê voordat hy dit verstaan het.