![]() |
Registreren kan je hier. Problemen met registreren of reageren op de berichten? Een verloren wachtwoord? Gelieve een mail te zenden naar [email protected] met vermelding van je gebruikersnaam. |
|
|||||||
| Registreer | FAQ | Forumreglement | Ledenlijst |
| Over koetjes en kalfjes... Op verzoek van de gebruikers van dit forum: een hoekje waarin je over vanalles en nog wat kan praten... De boog moet namelijk niet altijd gespannen staan hé. |
![]() |
|
|
Discussietools |
|
|
#1 |
|
Perm. Vertegenwoordiger VN
Geregistreerd: 22 juli 2004
Berichten: 16.218
|
Ek raak wakker in die oggend langs 'n Guiloises-blonde
Die eerste koppie koffie is moer ongesond Sewe lepels suiker vir my klem-in-die-kaak, 'n lyn cocaine en Benilin na smaak Ek is verslaaf aan reggae Ek's verslaaf aan soul Ek is verslaaf aan Kent, JPS, Paul Mall Ek is verslaaf aan Worcester-sous en Welconall maar die beste van die lot is die ruk-en-rol Chorus: Ek is verslaaf Ek is verslaaf Ek is verslaaf aan ruk-en-rol Wil jy weet wat my geheim is, waar kry ek my idees Ons moet eers kyk wat's die skedule, dan die klein skrif lees Daar's 'n dot in elke drankie Daar's 'n skop in elke trek Daar's baie goed wat jou laat uitpass op die regte plek Ek is verslaaf aan tiete Ek's verslaaf aan .... Ek's verslaaf aan alles wat my siel verwoes Ek's verslaaf aan alles wat te koop is in die Somerset Mall maar die beste van die lot is die ruk-en-rol Chorus Was ek al quite sober iewers in die land Was ek al op 'n paartie sonder 'n drink in my hand Gee my nog 'n slukkie Gee my nog 'n pull Gee my nog 'n stukkie van daai opstyg-afkoel Ek is verslaaf aan drank Ek is verslaaf aan zol Ek is verslaaf aan alles wat eindig met 'n ol Blameer dit maar op Bingo Blameer dit maar op Paul Blameer dit op die beat van die ruk-en-rol Chorus Sukkel-sukkel deur die dag nood apteke in die nag maar dis die hospitaal en AVBOB wat die laaste lag Hangovers en kopseer fokol werk en fokol geld steroids vir die eindstryd Maradonna is my held Ek is verslaaf aan techno Ek's verslaaf aan jol Ek is verslaaf aan whiskey en aan alkohol Ek is verslaaf aan couch-rugby en leopard-crawl maar die beste van die lot is nog die ruk-en-rol Chorus (x2) Ek is verslaaf.... ----------- trouwens degene die het (helemaal) kan vertalen krijgt een pint van mij. Beloofd! |
|
|
|
|
|
#2 |
|
Minister
Geregistreerd: 20 december 2005
Locatie: Delft
Berichten: 3.739
|
Dat is niet het betere werk van Koos Kombuis, ik vind dit soort geintjes beter:
Daar's diewe in die driveway, daar's gangsters in die pad daar's ouens by die traffic light wat jou kar wil vat hulle steur hulle nie aan heinings nie, burglar bars is nutteloos die hele land is vol Satan, die hele land is boos Bele jy geld in Masterbond, verloor jy dit te gou pos 'n brief by Telkom dan verdwyn dit in die blou die regering gee nie om nie, die ministers bly stil selfs die Matie-rektor het sy vingers in die till Blameer dit op apartheid, blameer dit op De Klerk blameer dit op ou Satan, of blameer dit op die kerk die hele land vol onrus, fokkol werk en fokkol geld die Here is op holiday en die duiwel is nou los Verkeerskonstabels kyk maar weg as minibussies wette breek hulle doel is net om tickets op geel strepe aan te steek jy kan maar raas en toeter, jy kan maar vloek en rape moet net nie dat die twintigsent in jou parkeermeter verstryk Alex Borraine stel nie belang nie, Mbeki is oorsee Trevor Manuel is gou gym toe en Zuma roer haar rooibostee Blameer dit maar op Vlakplaas, blameer dit op De Kock Blameer dit op die army en die polisiemag wat als opfok Daar gebeur so baie skandes in elke blerrie taal Daar verdwyn so baie skoolkinders, hulle prentjies pryk op elke paal daar's diewe in jou driveway wat jou BMW wil steel daar's plakkers in die pastorie met messe teen jou keel
__________________
--------------
|
|
|
|