Politics.be Registreren kan je hier.
Problemen met registreren of reageren op de berichten?
Een verloren wachtwoord?
Gelieve een mail te zenden naar [email protected] met vermelding van je gebruikersnaam.

Ga terug   Politics.be > Algemeen > Binnenland
Registreer FAQForumreglement Ledenlijst

Binnenland Onderwerpen omtrent de binnenlandse politiek kunnen hier terecht. Let er wel op dat dit subforum enkel over dergelijk algemene zaken gaat die niet thuishoren in de themafora.

Antwoord
 
Discussietools
Oud 22 maart 2004, 23:02   #1
Koenraad Maesschalck
Banneling
 
 
Koenraad Maesschalck's schermafbeelding
 
Geregistreerd: 23 november 2002
Berichten: 2.048
Standaard

Op 21 maart viert de politiek-correcte (lees: linkse) goegemeente haar dagje van "het anti-racisme". Buiten het feit dat geen enkele gewone medelander daar in geïnteresseerd is, is het toch van belang eens van naderbij te bekijken wat die term en die dag in werkelijkheid betekenen.

De dag 21 maart is gekozen omwille van wat zich in 1960 afspeelde in het Zuid-Afrikaanse Sharpville. Toen executeerden de Zuid-Afrikaanse ordediensten een 50-tal extreem-linkse herrieschoppers die door middel van chaos en geweld probeerden de Zuid-Afrikaanse staat te destabiliseren. Het geweld werd georchestreerd door het Pan African Congress, een marxistische subversieve organisatie waar tal van terroristen deel van uitmaakten. De organisatie zou vandaag de dag thuishoren op de internationale lijst van terreurorganisaties. Volgens de linkse goegemeente die expert is inzake selectiviteit, was de executie van de geweldenaars een vorm van "racisme"...


De term "racisme" zelf is een scheldwoord voor links geworden, waarmee ze -samen met het woordje fasco/fascist- alles en iedereen uitschelden die niet past in hun dogmatisch verkrampd wereldbeeld.

Een interressante uitleg over het begrip "racisme" in het Afrikaans, voor de meesten onder ons leesbaar:

"RASSISME" 'n KOMMUNISTIESE SKELDTERM

Daar word vandag 'n groot gewag gemaak van die begrip "rassisme". Die Nasionale Konferensie oor "rassisme" (NKR) word vanaf 30 Augustus tot 2 September 2000 in Johannesburg gehou. Thabo Mbeki het in Februarie 2000 gesê dat "racism will continue to exist in our society unless all of us engage this monster consciously and systematically". Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) was hierdeur geïnspireer om die "nasie" oor "rassisme" te laat praat. Dit het die NKR tot gevolg wat ten doel het "a commitment to building a non-racial, united and reconciled society". Die uitgangspunt is duidelik: "rassisme" is 'n feit; dit is 'n monster en moet uitgeroei word deur een en elk se samewerking. Die woord is gevolglik reeds met soveel negatiewe emosie belaai, dat 'n aanklag van "rassisme", 'n aangeklaagde onmiddellik in 'n negatiewe en veronregte posisie plaas. Daarom die geskarrel van 'n ieder en 'n elk om tog net nie as "rassis" uitgekryt te word nie. Maar wat sit daaragte? Is dit waar? Is "rassisme" werklik die monster in ons samelewing? Dit is dwingend noodsaaklik dat Afrikaners hulle van die ware feite sal vergewis.

WAT IS "RASSISME"?

Dit is interessant dat nòg die MRK, nòg die verslag oor rassisme in die media, wat in opdrag van die MRK deur 'n sekere Claudia Braude opgestel is, die moeite doen om die begrip "rassisme" te definieer. Dit terwyl die MRK gretig is om persone aan te kla van sogenaamde "rassisme".

Dit is insiggewend dat die 1963-uitgawe van die Verklarende Afrikaanse Woordeboek nie die woord "rassisme" enigsins vermeld nie. Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (1985- uitgawe) omskryf "rassisme" as die veronderstelling dat karakter en bekwaamheid bepaal word deur ras en gaan dan sommer ook verder en stel dat "rassisme" 'n denkrigting is wat aanneem dat 'n besondere ras meerderwaardig is en die reg het om ander rasse te oorheers. Volgens die Concise Oxford Dictionary word "rassisme" omskryf as die teorie dat menslike vermoëns bepaal word deur ras. Volgens die Concise Oxford Dictionary beteken "racialism" dat 'n persoon glo dat sy ras meerderwaardig is.

Tereg wys die politieke redakteur van die Mail & Guardian daarop dat daar 'n verskil is tussen "racialism" en "racism". Volgens hom beteken eersgenoemde dat geglo word dat daar verskille tussen rasse bestaan en laasgenoemde dat, aangesien daar verskille bestaan, rasse verskillend hanteer moet word. Hierdie definisie van "rassisme" verskil aansienlik van die betekenis wat tans in Suid-Afrika aan die word "rassisme" gegee wil word.

In Suid-Afrika word Blankes, en veral Afrikaners uitgekryt as die "rassiste" in die samelewing, sonder enige vrees vir teenspraak; of dan minstens dat die Blankes die eintlike of grootste "rassiste" is aangesien die Blankes klaarblyklik neersien op die Swartes. Dit is verder insiggewend dat die kwessie van "rassisme" die Swartes in die besonder pla. 'n Mens wil vra: Ly hulle dan aan 'n minderwaardigheidskompleks?

As "rassisme" beteken dat 'n persoon glo dat daar verskille tussen rasse bestaan, dan is elke nasionalis ook 'n "rassis". Trouens, om te ontken dat daar verskille bestaan tussen verskillende rasse, is 'n ontkenning, en maak 'n bespotting, van die werklikheid.

Die "kenners" oor "rassisme" stel verder dat diskriminasie op grond van ras, ook "rassisme" is. Nasionalisme is gebou en erken die reg op voorkeur vir die eie, wat diskriminasie teen die vreemde, die onbekende, veronderstel. Nasionalisme is waarderende diskriminasie van feitelikhede. Om derhalwe toe te gee dat "rassisme" 'n monster is en jouself van "rassisme" , soos verstaan deur die MRK, te distansieer, is om nasionalisme die rug te keer.

Gegewe die vele betekenisse wat aan die woord "rassisme" gegee word, kan daar van niks anders as 'n ideologie van "rassisme" gepraat word nie. 'n Ideologie word deur die Oxford Dictionary beskryf as "fancyful speculation". Die hele geskarrel rondom die begrip "rassisme" kan as niks anders as 'n lawwe verbeeldingsvlug ("fancyful speculation") beskou word nie. Enersyds is dit so omdat niemand klaarblyklik weet wat die begrip nou werklik moet beteken nie en andersyds omdat, deur aan te voer dat daar nie onderskeid gemaak mag word op grond van ras en kleur nie, dit niks anders as "fancyful speculation" is nie. Soos alle ideologieë is die ideologie van "rassisme"'n plan om 'n onwerklikheid op te dwing aan die werklikheid. Daarom sat dit ook lei tot geweld.

IDEOLOGIESE AANVALSWAPEN

Maar waar het "rassisme" sy oorsprong? En wat lê daaragter ?

"Rassisme" is 'n ideologiese aanvalswapen van die Kommunisme en is afkomstig van die Bolshevisme. In 1922 het die Bolshevik leier Selenkov in Moskou dit soos volg gestel:

"We must create a climate of anti-nationalism and anti-racialism amongst whites. We must reduce patriotism and pride of race to meaningless obstructions and make racialism a dirty word".

Die gevolgtrekking is duidelik: Die ideologie van "rassisme" is bedink as 'n teenvoeter vir nasionalisme en rassetrots. Want nasionalisme en rassetrots is die groot teenvoeters en teenstanders van die Kommunisme en hulle liberalistiese meelopers. Die ideologie van "rassisme" rus op haat vir witmanskap, soos die Kommunis dit verklaar het. Dit verklaar waarom daar klaarblyklik net Blanke "rassiste" kan wees maar nie ook Swart "rassiste" nie. Dit verklaar ook hoekom 'n "Black Lawyers Association" nie "rassisties" is nie, maar indien enige Blanke organisasie geskep word, dit as "rassisties" beskou word en boonop deur die Handves van Menseregte verbied word.

Hier moet ook onthou word wat Beria, die Kommunis in 1953 gesê het: "Degradation and conquest are companions. To be conquered, a nation must be degraded ...degradation can be accomplished insidiously ... and effectively by consistent and continual defamation ... continued and constant degradation of national leaders, national institutions, national practices and national heroes must be systematically carried out".

So het eers apartheid en nou "rassisme" die skeldwoorde geword waarmee die Afrikaner belaster is (en steeds word) totdat uit eie geledere die aanval voortgesit en verhewig is en die verowering geskied het sonder dat 'n skoot geskiet is.

So sê Beria sal "a general degraded feeling" ontstaan en sal die lojaliteite verander en besit geneem word van 'n volk se waardes. In hierdie proses, sal gevestigde instellings vernietig word wat die nodige chaos sat voortbring om 'n Kommunistiese staat te skep: "[To] create the necessary attitude of chaos, idleness and worthlessness [and] effectively kill the national pride and patriotism of just one generation ... we will have won that country ... therefore there must be continual propaganda ...to undermine the loyalty of the citizens... By perverting the institutions of a nation and bringing about a general degradation ... a population can be brought psychologically to heel..."

Onlangs het prof Jurie le Roux, 'n Ou-Testamentikus aan die Universiteit van Pretoria, geskryf hoe hierdie aanslag 'n toestand tot gevolg het waar die Afrikaner vandag "tot die dood toe siek" is. Hy noem dit 'n virus, die "anti-apartheidsteologie", wat mense se lewens verwoes en vernietigend onder die Afrikaner te werk gaan. Dit het volgens hom die Afrikaner in so 'n skuldgevoel gedompel dat dit die Afrikaner passiveer; die Afrikaner is so gedemoniseer dat hy te bang is om vir homself te veg. Hy praat van 'n Afrikaner-volksmoord!

Maar terwyl dit 'n teostand is wat onder baie Afrikaners heers, sê prof Willem de Klerk op 21 Augustus by die RAU dat predikante moet preek vir vergewing oor die sonde en die misdade van apartheid sodat die Afrikaner tot insig kan kom oor diè politieke dwaling. Dit sal volgens hom tot gevolg hê dat Afrikaner nie meer "hond hoef te voel" oor apartheid nie. Beria, die Kommunis, kon dit nie beter gestel het nie!
Koenraad Maesschalck is offline   Met citaat antwoorden
Antwoord



Regels voor berichten
Je mag niet nieuwe discussies starten
Je mag niet reageren op berichten
Je mag niet bijlagen versturen
Je mag niet jouw berichten bewerken

vB-code is Aan
Smileys zijn Aan
[IMG]-code is Aan
HTML-code is Uit
Forumnavigatie


Alle tijden zijn GMT +1. Het is nu 07:51.


Forumsoftware: vBulletin®
Copyright ©2000 - 2025, Jelsoft Enterprises Ltd.
Content copyright ©2002 - 2020, Politics.be