Politics.be Registreren kan je hier.
Problemen met registreren of reageren op de berichten?
Een verloren wachtwoord?
Gelieve een mail te zenden naar [email protected] met vermelding van je gebruikersnaam.

Ga terug   Politics.be > Algemeen > Buitenland
Registreer FAQForumreglement Ledenlijst

Buitenland Internationale onderwerpen, de politiek van de Europese lidstaten, over de werking van Europa, Europese instellingen, ... politieke en maatschappelijke discussies.

Antwoord
 
Discussietools
Oud 8 februari 2007, 16:00   #1
Rudirainbow
Vreemdeling
 
Geregistreerd: 6 februari 2007
Berichten: 92
Standaard Lied laat storm losbars in Suid-Afrika

Bok's De La Rey 'hijacked'



Pretoria - The Afrikaans song De La Rey by Bok van Blerk is in danger of being "hijacked" by right wingers who want to mislead Afrikaans speakers into believing the song is a struggle song that sent out a "call to arms", the department of arts and culture warned on Tuesday.

In the statement the department said the composers had the right to freedom of speech and said it seemed to be historical rather than a call to arms.

The song refers to, the white Afrikaans-speaking communities of the then Oranje Vrystaat and Zuid Afrikaanse Republiek who were at war with the British Empire.

"Unless the composer, performer and his audiences regard themselves as in a state of war with the rest of the population of South Africa, the song is merely a historical curiosity," the department said.

The department said it was significant to note that Van Blerk himself has denied that his song has any contemporary relevance.

"It would be a terrible shame if a handful of misguided individuals hope to use an innocent song as a rallying point for treason," the department said.

It added that the law on treason was clear.

"As the accused in the current 'boeremag' trial are discovering, those who incite treason, whatever methods they employ, might well find themselves in difficulties with the law," it said.

The department also wished Van Blerk good luck with his song.

"Who knows, if it's really good, it might even become an international hit, like Solomon Linda's Mbube," the department said.

http://www.news24.com/News24/South_Africa/News/0,9294,2-7-1442_2065220,00.html
Rudirainbow is offline   Met citaat antwoorden
Oud 8 februari 2007, 16:01   #2
Rudirainbow
Vreemdeling
 
Geregistreerd: 6 februari 2007
Berichten: 92
Standaard

"De la Rey song not rebellious

Johannesburg - "Just because Afrikaans speakers or any other cultural group get up and sing along, it doesn't mean that they are going to circle the ox wagons and clean the sannas (voortrekker rifles)."

That was the response of actor/ singer Sean Else, co-author of the hit video De La Rey, which has caused a minor stir.

The department of arts and culture, which was approached for comment by Huisgenoot, expressed the hope that the tune, written by Else, Bok van Blerk and Johan Vorster, would not mobilise a group of Afrikaners to commit high treason.

"But I must add that I find it very interesting that the department should choose to warn any Afrikaners against offering resistance to our democratic government."


He reckons everyone knows full well that high treason is a highly punishable offence.


'Individual interpretations are totally acceptable'

"We all know the law, so what would their reaction be to (Jacob Zuma's) Awuleth' umshini wam, which translates as "Bring me my machine gun?"

"Individual interpretations are totally acceptable, as with De la Rey, and even Zuma's song, but its worrying that we should constantly be examined under a political microscope, and approval given of a song that deals with a Boer general who lived 100 years ago," Elsje said
Rudirainbow is offline   Met citaat antwoorden
Oud 8 februari 2007, 16:02   #3
Rudirainbow
Vreemdeling
 
Geregistreerd: 6 februari 2007
Berichten: 92
Standaard

'n Paar feite oor Generaal De la Rey
Klara Majola



In Hennie de la Rey se boek Die Ware Generaal Koos de la Rey (saamgestel deur Lappe Laubscher en in 1998 uitgegee deur Protea) blyk die volgende:

* Redenaarstalent het by hom ontbreek.

* Sy grootste ideaal was een groot vrye Afrikaanse nasie in 'n Republiek.

* Sy vrees was altyd dat indien die strewe na 'n vrye onafhanklike Afrikanervolk in sy eie republiek sou verflou, dit die einde sou beteken van die Afrikaner se godsdiens, sy taal en alles wat eie aan 'n trotse volk behoort te wees.

* Die ZAR was volgens hom nie naastenby gereed om oorlog teen Engeland te verklaar nie. Paul Kruger het hierdie siening as 'n teken van lafhartigheid beskou. De la Rey se beroemde antwoord was:

"As 'n oorlog moet kom, sal ek gaan veg. Ek sal my alles gee vir die land en lank nadat die ander lede nie meer hier is nie, sal ek nog veg vir die onafhanklikheid van my land. Ek dink nog dit is verkeerd om oorlog te verklaar".

* Hy wou nie aan Engelse kant teen die Duitsers veg nie omdat die Duitsers "die Afrikaner nog geen leed aangedoen het nie" terwyl die Engelse "se geskiedenis en optrede teen die Afrikaner in bloed geskryf is". Hy het egter die volgende woorde op 12 September 1914 in die Senaat geuiter: "Ik, persoonlijk, koos om te leven onder de Britze vlag, liever dan onder de Duitse vlag".

* Tog het hy nooit gerebelleer teen die Botha-Smuts regering nie. Hy het ook nie sulke planne gehad nie. Rebelliegesindes het hom na sy dood, toe hy homself nie kon verdedig nie, aan die hare bygesleep.

* Daar kan 'n goue draad deur al De la Rey se optredes in elke krisis getrek word: hy wou altyd 'n oorlog verhoed indien dit moontlik was en hy wou sy volk, die Afrikaner, teen skeuring beskerm.

* Generaal de la Rey en Generaal Beyers was met 'n Daimler onderweg (ja, Puntjie!
giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&cause_id=1270&new s_id=9596&cat_id=160) na
'n onseker bestemming toe hy doodgeskiet is.

* Padblokkades is opgestel om die berugte Fosterbende vas te trek. Vroeër die aand het die polisie per ongeluk by 'n Oos-Randse padblokkade 'n broerskind van die beroemde krieketspeler WG Grace doodgeskiet.

* Daarna is 'n bevel uitgereik dat nie by 'n padblokkade geskiet moes word nie, tensy dit heeltemal seker was dat die Fosterbende in die voertuig was. Die bevel het nooit die blokkade in Langlaagte bereik nie.


* Toe Beyers se Daimler deur die vierde padblokkade van die aand ry, het 'n polisieman, Charles Drury, besluit om op die motor te skiet. Hy het later verklaar dat hy na die bande gemik het. Die koeël het van die pad opgeslaan en deur die agterkant van die Daimler De la Rey noodlottig gewond. Dit was sestien minute oor nege die aand.

De la Rey se respek vir 'n wettig verkose regering en sy lojale verset is tipies van ons volk. Die skrywer Johannes van Melle het die Afrikaner goed geken en omdat hy 'n Nederlander was, het hy ons objektief bejeën.

Uit: Saad wat opkom (1947):

"Jy waag baie", antwoord de Klerk. "Die rebellie sal sommer gou-gou doodloop".

"Jy dink so?"

"Ons Boere is nie 'n nasie om te rebelleer nie, jong. Dis nie in hulle nie. Jy weet tog self, man. Gaan die geskiedenis maar na. Daar was al 'n paar male 'n geval dat mense baie kwaad was en wapen opgeneem het maar dit het altyd op niks uitgeloop nie. Dis altyd net 'n klompie wat opstaan en die ander sit stil of hulle help nog om hulle eie mense te vang. Ons is glo te veel vir wet en orde om te rebelleer".

"En die opstand van 1880?"

"Die Boere het die Engelse regering van daardie dae nooit as die wettige regering van Transvaal beskou nie. Die wettige regering was volgens hulle die verdaagde Volksraad en later die Driemanskap. Maar 'n opstand teen die wettige regering sal by ons nooit
slaag nie. En ons kan nou maar teen die oorlogsverklaring aan Duitsland wees maar dit is ons wettige regering wat die besluit geneem het en as jy gaan rebelleer staan jy op teen jou eie wettige owerheid. En ek sê vir jou, ou maat, dat die oorgrote meerderheid van die Afrikaners nie die opstand sal steun nie."

Dat Generaal de la Rey egter 'n geweldige aanhang gehad het, is gewis en soos Bok sing, sou hulle soos een man om hom val. Dis vraag is wat die edel Generaal van so 'n vallery om hom sou gedink het.

Klara Majola

http://www.litnet.co.za/cgi-bin/giga...738&cat_id=160
Rudirainbow is offline   Met citaat antwoorden
Oud 8 februari 2007, 16:03   #4
Rudirainbow
Vreemdeling
 
Geregistreerd: 6 februari 2007
Berichten: 92
Standaard

Die FAK het met groot ontsteltenis hierop gereageer. “Om die Wet op Hoogverraad en die Boeremag-verhoor met die ‘De La Rey’-debat ter sprake te bring, is onverantwoordelik.

“Dit getuig ook van ’n neiging om alle Afrikaners van smeulende rassisme en onpatriotisme te verdink,” lui ’n verklaring.

http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afr...066157,00.html
Rudirainbow is offline   Met citaat antwoorden
Oud 8 februari 2007, 16:03   #5
Rudirainbow
Vreemdeling
 
Geregistreerd: 6 februari 2007
Berichten: 92
Standaard

Woorde: De la Rey



OP ‘N BERG IN DIE NAG
Lê ONS IN DONKER EN … WAG
IN DIE MODDER EN BLOED
Lê EK KOUD OP STREEPSAK
EN REëN KLEEF TEEN MY

EN MY HUIS EN MY PLAAS
TOT KOLE VERBRAND
SODAT HULLE ONS KAN VANG
MAAR DAAI VLAMME EN VUUR
BRAND NOU DIEP ... diep BINNE MY

DE LA REY DE LA REY
SAL JY DIE BOERE KOM LEI
DE LA REY DE LA REY
GENERAAL GENERAAL
SOOS EEN MAN SAL ONS OM JOU VAL
GENERAAL DE LA REY

O, DIE KAKIES WAT LAG
‘N HANDJIE VAN ONS
TEEN ‘N HELE GROOT MAG
EN DIE KRANSE Lê HIER TEEN ONS RUG
HULLE DINK DIS VERBY

MAAR DIE HART VAN 'N BOER
Lê DIEPER EN WYER
HULLE GAAN DIT NOG SIEN
OP ‘N PERD KOM HY AAN
DIE LEEU VAN DIE WES TRANSVAAL

DE LA REY DE LA REY
SAL JY DIE BOERE KOM LEI
DE LA REY DE LA REY
GENERAAL GENERAAL
SOOS EEN MAN SAL ONS OM JOU VAL
GENERAAL DE LA REY

WANT MY VROU EN MY KIND
Lê IN ‘N KAMP EN VERGAAN
EN DIE KAKIES SE MURG
LOOP OOR ‘N NASIE
WAT WEER OP SAL STAAN

DE LA REY DE LA REY
SAL JY DIE BOERE KOM LEI
DE LA REY DE LA REY
GENERAAL GENERAAL
SOOS EEN MAN SAL ONS OM JOU VAL
GENERAAL DE LA REY

GENERAAL GENERAAL
SAL JY DIE BOERE KOM HAAL
Rudirainbow is offline   Met citaat antwoorden
Oud 8 februari 2007, 16:04   #6
Rudirainbow
Vreemdeling
 
Geregistreerd: 6 februari 2007
Berichten: 92
Standaard

En nou die lied!! (en video - op Afrikaanse MTV (MK89))

nou kan jy sien waaroor als gaan (en luister)


http://www.youtube.com/watch?v=UGh4l...D4596&index=19
Rudirainbow is offline   Met citaat antwoorden
Oud 8 februari 2007, 16:05   #7
Rudirainbow
Vreemdeling
 
Geregistreerd: 6 februari 2007
Berichten: 92
Standaard

Onderhoud met sanger:

Bok van Blerk sê in dié onderhoud hy het nie enige politieke motiewe met sy liedjie 'De la Rey' nie, maar aanhangers maak daarvan wat hulle wil.



http://www.news24.com/Beeld/Video/0,...062528,00.html
Rudirainbow is offline   Met citaat antwoorden
Oud 8 februari 2007, 16:06   #8
Rudirainbow
Vreemdeling
 
Geregistreerd: 6 februari 2007
Berichten: 92
Standaard

Wat dink ons broeders en susters in Europa van die lied?
Rudirainbow is offline   Met citaat antwoorden
Oud 8 februari 2007, 16:15   #9
Heftruck
Perm. Vertegenwoordiger VN
 
Geregistreerd: 15 februari 2006
Berichten: 11.670
Standaard

Citaat:
Oorspronkelijk geplaatst door Rudirainbow Bekijk bericht
Wat dink ons broeders en susters in Europa van die lied?
Ik versta er eigenlijk niet veel van. Schrijftaal en uitspraak is blijkbaar een groot verschil, althans bij liedjes..
Heftruck is offline   Met citaat antwoorden
Oud 8 februari 2007, 16:20   #10
Rudirainbow
Vreemdeling
 
Geregistreerd: 6 februari 2007
Berichten: 92
Standaard

Maar hoe klink die lied?
Rudirainbow is offline   Met citaat antwoorden
Oud 8 februari 2007, 16:29   #11
Brandaan
Minister
 
Brandaan's schermafbeelding
 
Geregistreerd: 20 december 2005
Locatie: Delft
Berichten: 3.739
Standaard

Citaat:
Oorspronkelijk geplaatst door Rudirainbow Bekijk bericht
Wat dink ons broeders en susters in Europa van die lied?
Een mooi liedje met een romantisch-nationalistische ondertoon. Ik kan zeer goed begrijpen dat zoiets het Afrikanerbewustzijn vergroot en daardoor ook de afkeer tegen het hedendaagse SA vergroot.
__________________
--------------
Brandaan is offline   Met citaat antwoorden
Oud 8 februari 2007, 16:33   #12
Rudirainbow
Vreemdeling
 
Geregistreerd: 6 februari 2007
Berichten: 92
Standaard

ja dit is so.
Rudirainbow is offline   Met citaat antwoorden
Oud 8 februari 2007, 16:42   #13
Brandaan
Minister
 
Brandaan's schermafbeelding
 
Geregistreerd: 20 december 2005
Locatie: Delft
Berichten: 3.739
Standaard

Citaat:
LOOP OOR ‘N NASIE
WAT WEER OP SAL STAAN

DE LA REY DE LA REY
SAL JY DIE BOERE KOM LEI
Dit lijkt me de controversiele zinssnede: Er wordt een wederopstanding van een Afrikaner-Natie voorspeld en er wordt vervolgens om een leiderfiguur gevraagd die men daarbij leid.
__________________
--------------
Brandaan is offline   Met citaat antwoorden
Oud 8 februari 2007, 17:09   #14
D'ARTOIS
Perm. Vertegenwoordiger VN
 
D'ARTOIS's schermafbeelding
 
Geregistreerd: 2 januari 2006
Berichten: 11.569
Standaard

Ik sta zeer sympa tegenover de Afrikaners, waarom? De zwarte mens produceert alleen maar stront. Ik zeg het heel grof, maar ik heb niet anders gezien en ik maak ook niet anders mee.
Ze kunnen vrijwel niets en zijn tot nergens in staat, behalve in de negatieve zin.
Ze willen alles, maar kunnen daarentegen geen enkele prestatie leveren.
Het zijn de Afrikaners van het eerste uur die het land hebben groot gemaakt, de Engelsen hebben het land misbruikt zoals ze alles misbruikt hebben. Mandela was al te oud toen hij president werd en een goede opvolging was er niet, althans niet om een natie als de SAR te leiden.
Natuurlijk was de "Apartheid" geen goede zaak, aan de andere kant wat is er beter geworden in SA? Niets, helemaal niets, integendeel het is dezelfde kant opgegegaan als elke andere Afrikaanse republiek - corruptie, uitholling van de algemene middelen en slechts een paar zwarte families die als vorsten leven.
Zoals dat in de Congo het geval is en in Zimbabwe en wellicht ook in Kenya.
Kijken we naar West - Afrika, dan is het helemaal huilen geblazen.

Enige oplossi: Neo-kolonialisme of een absoluut terugtrekken. Maar ja, dat laatste is uitgesloten, Afrika is rijk aan alles wat grondstof is, dus blijft alleen het neo-kolonialisme over. Dat is het enige dat Afrika voor een volledig uitsterven kan behoeden.
__________________
Brussel regeert, Brussel dicteert, de burger gireert.
Ondertussen neemt de Euroscepsis hand over hand toe.
D'ARTOIS is offline   Met citaat antwoorden
Oud 8 februari 2007, 17:13   #15
garfield
Europees Commissaris
 
garfield's schermafbeelding
 
Geregistreerd: 5 januari 2005
Locatie: Utopia of/en Hellhole
Berichten: 6.224
Standaard

Groeten aan mijn broeders en zusters in Suid Afrika.

Kan je eens even de huidige situatie vertellen van de afrikaners in Suid-Afrika.
Hoe zit het met de positie van het Afrikaans als taal?

Het zou leuk zijn om hier over te kunnen spreken.
__________________
Let's make sure that history never forgets... the name... Enterprise
garfield is offline   Met citaat antwoorden
Oud 8 februari 2007, 18:37   #16
Rudirainbow
Vreemdeling
 
Geregistreerd: 6 februari 2007
Berichten: 92
Standaard Danke

Dankie vir die belangstelling G. Jy kan ook op die Brieweblad van www.litnet.co.za gaan kyk (geen regsitrasie nodig) waar daar heeltyd debat oor hierdie kwessie gedoen word. Daar is twee baie (=veel) interessante pole aan't werk: aan die een kant is daar een fenominale groei in Afrikaanse oorspronklike musiek (soos De la Rey) en selfs in die kunste, toneel, literatuur. Daar is kunsfeeste vir Afrikaans in omtrent elke stad en dorp in die land, en word deur duisende bygewoon. Kyk gerus na http://www.kknk.co.za/ . Afrikaanse musiek (en goeie Afrikaanse musiek) verkoop soos soetkoek. Stef Bos tree gereeld daar op, en ek dink Dana Winnergaan hierdie jaar.

Aan die ander kant sit 'n mens met die ANC-regering wat Afrikaans steeds haat as gevolg van apartheid en nie meer die Mandela-beleid volg van rekonsiliasie nie. Affirmative Action, of soos ons dit noem, regstellende aksie, sorg dat blanke mans geen werk meer kan kry in die staatsdiens en by groot ondernemings nie. Dié wat wel nog werk, klou verbete vas en groot druk word op hulle geplaas om te gee pad. Daar is baie minder net Afrikaanse skole oor, en die twee grootste Afrikaanse universiteite, Stellenbosch en Pretoria, word verengels.

Afrikaans en Afrikaners en apartheid (nou reeds langer as 12 jaar volkome afgestel en in praktyk reeds van 1990 af met Mandela se vrylating) word die skuld vir alles gegee in die land wat verkeerd loop.

BEE, of Black Economic Empowerment, is die beleid van die dag. ALLE ondernemings met meer as 50 werknemers moet transformeer sodat die werkskorps en die bestuur meer as 50% swart is, of hulle die werk kan doen en kennis het of nie.

Geen staatskontrakte kan bekom word of selfs kontrakte van ander groot ondernemings, as jou BEE kwota nie korrek is nie.

Al dit op sigself is nie so erg nie, maar die mense wat daarby baatvind, is slegs die baie, baie klein groepie swart elite wat voorheen groot name in die regering of struggle was. Die massas regte armes sien daar niks van nie, niks. Hulle het wel elektrisiteir en water gekry in baie gebiede, maar steeds in 'n shack (een of twee kamer huisies van sinkplate met een brandende naakte gloeilamp en een kraan water).

Daar was maar net amper 5 miljoen blankes in Suid Afrika, met ongeveer 30 - 32 miljoen swartes en so 5 miljoen gemengde ras en Indiërs met die einde van apartheid. Nou , slegs 12 jaar later, is daar amper 40 miljoen swartes (met amper 3 miljoen onwettige immigrante uit Mosambiek, Zimbabwe en elders in Afrika, tot so hoog as Rwanda en Congo wat vir veel van die misdaad blameer word). Nou is daar skaars 4 miljoen blankes oor, een miljoen het die land verlaat en daarmee saam broodnodige kundigheid.

Die praktiese probleem is, ja blankes was met apartheid veel bevoordeel, maar dis al lank verby. In pleks van die blankes gebruik om kundighied oor te dra, op te lei en te deel, word hulle verguis en kort-kort vertel hoe gelukkig hulle is dat die ANC hulle nie na apartheid almal vervolg het nie. Hulle vergeet dat blankes oook aan die land gebou het, al het hulle verkeerde metodes geleer.

In Londen alleen word daar geskat dat daar oor die 400 000 Afrikaners is. Hulle kon in Suid-Afrika gebruik gewees het, maar nee.

Daar is 'n tekort aan polisemanne met kundigheid en opleiding, en net in die week het een van die hoofde van die polisie gesê daar is steeds te veel wittes in die polisie en dit moet gelyk wees (presies op 9,8 %) aan die persentasie blankes in die bevolking.

Alles word op ras bereken, niks op kundigheid, ondervinding of die wil om te werk nie.

Sien hier 'n video in die week geneem http://www.news24.com/Beeld/Video/0,...063223,00.html van hoe polisiemanne lë en slaap in 'n polisiekantoor helder oor dag, terwyl hulle sê hulle hetnie die "resources" om misdaad te beveg nie. Die statistieke oor misdaad en moord së die regering neem af, maar dit is nie so nie. Hulle vergelyk dit met 1994 , maar toe was daar daagliks politieke geweld en moorde in Kwazulu-Natal tussen die ANC en IVP, wat lank reeds opgehou het. Die werklike misdaad en moord neem daagliks toe.

Gaan kyk self op Beeld, die grootste dagblad (krant) in die provinsie Gauteng (die een met die meeste inwonders waarbinne Pretoria en Johannesburg geleë is) - ek soeknie uit nie, hierdie is vandag se uitgawe

http://www.news24.com/Beeld/Home/0,8324,,00.html

Dit lyk elke dag so, en meestal baie erger as dit.

Daarom het ons druk van die buiteland op die regering nodig om die misdaad vas te vat, deur te dreig om die 2010 Sokker Wêreldbeker weg te vat. Dis al waarvoor die regering sal skrik, want dan verloor hulle en hulle maats, familie en meelopers al die winsgewende kontrakte.

Suid-Afrika is Afrika politiek op sy beste, net so nepotisties en net so korrup, maar net baie (veel) meer slimmer en subtiel, want hulle het baie goed geleer uit mense soos Mugabe om nie blatant en uitdagend te wees nie, als gebeur agter die sekrms en op TV hou hulle hulle vroom, terwyl die land afbrand.
Rudirainbow is offline   Met citaat antwoorden
Oud 8 februari 2007, 21:27   #17
Rudirainbow
Vreemdeling
 
Geregistreerd: 6 februari 2007
Berichten: 92
Standaard

http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afr...066748,00.html
Rudirainbow is offline   Met citaat antwoorden
Oud 8 februari 2007, 21:34   #18
Rudirainbow
Vreemdeling
 
Geregistreerd: 6 februari 2007
Berichten: 92
Standaard



http://www.news24.com/Beeld/Gallery/0,8668,2850,00.html
Rudirainbow is offline   Met citaat antwoorden
Oud 8 februari 2007, 21:44   #19
Rudirainbow
Vreemdeling
 
Geregistreerd: 6 februari 2007
Berichten: 92
Standaard

Animal Farm: "All animals are equal, but some are more equal than others."
Rudirainbow is offline   Met citaat antwoorden
Oud 8 februari 2007, 22:08   #20
Edina
Perm. Vertegenwoordiger VN
 
Edina's schermafbeelding
 
Geregistreerd: 16 mei 2006
Locatie: Spaceship Earth
Berichten: 12.669
Standaard

Citaat:
Oorspronkelijk geplaatst door D'ARTOIS Bekijk bericht
Ik sta zeer sympa tegenover de Afrikaners, waarom? De zwarte mens produceert alleen maar stront. Ik zeg het heel grof, maar ik heb niet anders gezien en ik maak ook niet anders mee.
Ze kunnen vrijwel niets en zijn tot nergens in staat, behalve in de negatieve zin.
Ze willen alles, maar kunnen daarentegen geen enkele prestatie leveren.
Het zijn de Afrikaners van het eerste uur die het land hebben groot gemaakt, de Engelsen hebben het land misbruikt zoals ze alles misbruikt hebben. Mandela was al te oud toen hij president werd en een goede opvolging was er niet, althans niet om een natie als de SAR te leiden.
Natuurlijk was de "Apartheid" geen goede zaak, aan de andere kant wat is er beter geworden in SA? Niets, helemaal niets, integendeel het is dezelfde kant opgegegaan als elke andere Afrikaanse republiek - corruptie, uitholling van de algemene middelen en slechts een paar zwarte families die als vorsten leven.
Zoals dat in de Congo het geval is en in Zimbabwe en wellicht ook in Kenya.
Kijken we naar West - Afrika, dan is het helemaal huilen geblazen.

Enige oplossi: Neo-kolonialisme of een absoluut terugtrekken. Maar ja, dat laatste is uitgesloten, Afrika is rijk aan alles wat grondstof is, dus blijft alleen het neo-kolonialisme over. Dat is het enige dat Afrika voor een volledig uitsterven kan behoeden.
En nog meer van dat veralgemenend en neerbuigend gezever! Zonder ook maar enige reactie. Dat doet mij echt twijfelen aan de bedoelingen van de threadstarter hoor! Zie ook de andere Zuid-Afrika thread...

Laatst gewijzigd door Edina : 8 februari 2007 om 22:08.
Edina is offline   Met citaat antwoorden
Antwoord



Regels voor berichten
Je mag niet nieuwe discussies starten
Je mag niet reageren op berichten
Je mag niet bijlagen versturen
Je mag niet jouw berichten bewerken

vB-code is Aan
Smileys zijn Aan
[IMG]-code is Aan
HTML-code is Uit
Forumnavigatie


Alle tijden zijn GMT +1. Het is nu 07:55.


Forumsoftware: vBulletin®
Copyright ©2000 - 2025, Jelsoft Enterprises Ltd.
Content copyright ©2002 - 2020, Politics.be