![]() |
Registreren kan je hier. Problemen met registreren of reageren op de berichten? Een verloren wachtwoord? Gelieve een mail te zenden naar [email protected] met vermelding van je gebruikersnaam. |
|
Registreer | FAQ | Forumreglement | Ledenlijst |
be.politics Via dit forum kun je alle berichten lezen die worden gepost op de nieuwsgroep be.politics. Je kunt hier ook reageren op deze berichten, reacties worden dan ook in deze nieuwsgroep gepost. Vergeet niet om dit te lezen. |
|
Discussietools |
![]() |
#1 |
Berichten: n/a
|
![]() 'n Skuilnaam, Dan? On 22 Feb 2006 04:12:28 -0800, "Schorsch" <[email protected]> wrote: > >Hessie wrote: >> Ferdi Greyling wrote: >> >> > Ek wonder of dit dieselfde Dan Roodt as Praag s'n is? >> >> Ek het vantevore hierdie gedig êrens aangehaal >> gesien as komende van Dan Roodt in die tagtigerjare. >> Is daar enige twyfel dat dit van Praagse Dan Roodt >> kom? > >Dit was syne. Net interessant dat dit ook deur die ANB en Willie van >der Grijp weer en weer aangehaal is. Maar hoekom sou Ferdi nou so iets >aanhaal?! > >Miskien het die Waarheid 'n bitjie seer gemaak: >"Die probleem is egter dat naïewe, horingdom Afrikaners dikwels in die >nuwe orde tot posisies bevorder word wat, soos die Peter-prinsiep lui: >"bokant die vlak van hul eie bekwaamheid" val. Vele naïewe, horingdom >Afrikaners skryf natuurlik ook rubrieke in koerante van die Nasionale >Persgroep. > >As daar een koerant is wat nog dommer en kruiperiger as die gemidelde >Naspers-koerant is, is dit Beeld. En as daar een rubriekskrywer is wat >nog dommer en kruiperiger as die gemiddelde is, is dit Ferdi Greyling. > >Femelende Ferdi is die dorpsidioot van die Afrikaanse joernalistiek. >Dis 'n wonderwerk dat die man kan spel, maar miskien kan hy nie eens >spel nie en is dit wat ons in die koerant lees bloot die resultaat van >'n spanpoging tussen hom en die sub-redakteur." >http://www.praag.org/rubriek263d.htm > > > > > >> >> Gloudina > |
![]() |
#2 |
Berichten: n/a
|
![]() Ferdi Greyling wrote:
> 'n Skuilnaam, Dan? Fantastiese argument, Ferdi! Moenie toppost nie - Vertel ons eerder 'n bitjie oor wat verkeerd is met die volgende: http://www.praag.org/rubriek263d.htm > > > On 22 Feb 2006 04:12:28 -0800, "Schorsch" <[email protected]> wrote: > > > > >Hessie wrote: > >> Ferdi Greyling wrote: > >> > >> > Ek wonder of dit dieselfde Dan Roodt as Praag s'n is? > >> > >> Ek het vantevore hierdie gedig êrens aangehaal > >> gesien as komende van Dan Roodt in die tagtigerjare. > >> Is daar enige twyfel dat dit van Praagse Dan Roodt > >> kom? > > > >Dit was syne. Net interessant dat dit ook deur die ANB en Willie van > >der Grijp weer en weer aangehaal is. Maar hoekom sou Ferdi nou so iets > >aanhaal?! > > > >Miskien het die Waarheid 'n bitjie seer gemaak: > >"Die probleem is egter dat naïewe, horingdom Afrikaners dikwels in die > >nuwe orde tot posisies bevorder word wat, soos die Peter-prinsiep lui: > >"bokant die vlak van hul eie bekwaamheid" val. Vele naïewe, horingdom > >Afrikaners skryf natuurlik ook rubrieke in koerante van die Nasionale > >Persgroep. > > > >As daar een koerant is wat nog dommer en kruiperiger as die gemidelde > >Naspers-koerant is, is dit Beeld. En as daar een rubriekskrywer is wat > >nog dommer en kruiperiger as die gemiddelde is, is dit Ferdi Greyling. > > > >Femelende Ferdi is die dorpsidioot van die Afrikaanse joernalistiek. > >Dis 'n wonderwerk dat die man kan spel, maar miskien kan hy nie eens > >spel nie en is dit wat ons in die koerant lees bloot die resultaat van > >'n spanpoging tussen hom en die sub-redakteur." > > http://www.praag.org/rubriek263d.htm > > |
![]() |
#3 |
Berichten: n/a
|
![]() On 22 Feb 2006 08:54:18 -0800, "Schorsch" <[email protected]> wrote:
<<>Ferdi Greyling wrote: >> 'n Skuilnaam, Dan? > >Fantastiese argument, Ferdi! >Moenie toppost nie - Vertel ons eerder 'n bitjie oor wat verkeerd is >met die volgende: >http://www.praag.org/rubriek263d.htm>> 'n Skuilnaam, Dan? |