![]() |
Registreren kan je hier. Problemen met registreren of reageren op de berichten? Een verloren wachtwoord? Gelieve een mail te zenden naar [email protected] met vermelding van je gebruikersnaam. |
|
Registreer | FAQ | Forumreglement | Ledenlijst |
Buitenland Internationale onderwerpen, de politiek van de Europese lidstaten, over de werking van Europa, Europese instellingen, ... politieke en maatschappelijke discussies. |
![]() |
|
Discussietools |
![]() |
#41 |
Perm. Vertegenwoordiger VN
Geregistreerd: 2 januari 2006
Berichten: 11.569
|
![]() Er wordt in de media nauwelijks meer gewag gemaakt van de problemen in de SAR.
Vandaar dat wij er ook niet zo veel meer van weten. SAR is geen nieuwsitem meer tenzij er een massale burgeroorlog zou uitbreken, wat niet echt waarschijnlijk is, zoals het er nu uitziet. Het blanke deel van de bevolking klaagt wel, maar is niet bij machte om een politiek front van eenheid te vormen. Dit is een allereerste vereiste om te zorgen dat een overheid niet te brutaal en te laks wordt, tenminste zolang het land democratisch blijft.
__________________
Brussel regeert, Brussel dicteert, de burger gireert. Ondertussen neemt de Euroscepsis hand over hand toe. |
![]() |
![]() |
![]() |
#42 | ||
Minister
Geregistreerd: 20 december 2005
Locatie: Delft
Berichten: 3.739
|
![]() Citaat:
Citaat:
__________________
--------------
|
||
![]() |
![]() |
![]() |
#43 | |
Minister
Geregistreerd: 20 december 2005
Locatie: Delft
Berichten: 3.739
|
![]() Citaat:
__________________
--------------
|
|
![]() |
![]() |
![]() |
#44 |
Gouverneur
Geregistreerd: 19 januari 2007
Berichten: 1.114
|
![]() "You weep what you sow"
Je kan niet verwachten dat alles in 1-2-3 normaal wordt, als je eerst decenialang een gruwelregime geïnstalleert hebt. Das misschien jammer voor de goedmenende blanken in ZA, maar er zijn genoeg ergere problemen in de wereld die onze aandacht meer verdienen.
__________________
De Witte Pion |
![]() |
![]() |
![]() |
#45 | ||
Minister
Geregistreerd: 20 december 2005
Locatie: Delft
Berichten: 3.739
|
![]() Citaat:
Citaat:
__________________
--------------
|
||
![]() |
![]() |
![]() |
#46 |
Perm. Vertegenwoordiger VN
Geregistreerd: 2 januari 2006
Berichten: 11.569
|
![]() Dat zijn dan weer van die dooddoeners, gruwel regime etc. Ik geef toe dat Apartheid een ondeugdelijk, zelfs onmenselijke benadering is van een heel groot politiek probleem.
Maar wat jullie allemaal achteloos vergeten is dat dezelfde "Apartheid" in de VS nog steeds van kracht is. Zij het niet (meer) officieel, maar in het dagelijkse leven nog wel degelijk existent is. Maar daar wordt niet naar gekeken. Mensenrechten in Amerika vormen geen item. Al lang niet meer. Nu is in de SAR de zaak omgekeerd: Nu verpaupert de zwarte Afrikaan de blanke. En daarmee zichzelf. Brandaan: Jan Pronk heeft de SAR in het verleden hele slechte diensten bewezen en zorgde ervoor dat het ANC geldelijke hulpmiddelen uit NL kreeg. Of hij dat uit overtuiging deed laten we in het midden; het gaat om het eindresultaat. Het is typisch het soort politicus dat er een zeer korte horizon op na houdt en zeker last heeft van tunnelvisie. Het politieke toneel in Afrika verandert snel en Pronk's ideeen vinden allang geen gehoor meer, zeker niet nu de linkse hoek heeft afgehaakt om redenen die jij al noemt.
__________________
Brussel regeert, Brussel dicteert, de burger gireert. Ondertussen neemt de Euroscepsis hand over hand toe. |
![]() |
![]() |
![]() |
#47 |
Vreemdeling
Geregistreerd: 6 februari 2007
Berichten: 92
|
![]() Sjina en Afrika - rubriek deur redakteur van die grootste Afrikaanse Sondagkoerant (ok, die enigste Afr. Sondagblad! lol)
http://www.news24.com/Rapport/Hoofar...067350,00.html |
![]() |
![]() |
![]() |
#48 |
Vreemdeling
Geregistreerd: 6 februari 2007
Berichten: 92
|
![]() Beeld - 5 Februarie 2007
Blouwillemaandag Geagte Mê, daar het skeefloop reeds begin Onse agbare vise-onder-ad-junk-president, mê. Pietersielie Nkoeka Ma-lamsboud, vra mos hierdie week die gewigtige vraag vir onse piepols naam-lik: "Waar het alles skeefgeloop vir' onse ou landjie?" En toe gaan sit ek Vrydag middag saam met my maters in Maders se vleishuis en toe hou ons 'n dinkskrum oor waar alles skeefgeloop het en toe stel ons vir mê. Lamsboud 'n verslag op oor ons bevin-dinge. Ons hoop nou maar net dat sy ons nederige verslag in Han-sard sal laat opneem en ook vir haar baas sal wys as hy weer op kantoor is. (Ons het laas van hom gehoor toe hy vir ons gesê het dat daadmis onder be-heer is.) Geagte Mê, ons maters van Maders voel dinge het begin skeefloop toe Alan Donald agt jaar gelede deur die Aussies uitgehardloop is, toe ons kindertjies ophou klank het in gr. 1, toe "Sus en Daan"-boeke in skole verbied en Playboy gewettig is, toe onse piepols buite begin eet en binne toilet toe begin gaan het, toe onse agbares begin vakansie hou het met hulle eie sousvliegtuie pleks van werk met die parlementêre trein en toe ons ons tronke omgeskep het in hotelle, onse hotelle in ouetehuise en onse huise in tronke. Ja, geagte Mê, dinge het verander begin skeefloop toe van u kollegas voor die tronke begin dans het as hulle pelle vrygelaat word en vandat vreemde wesens uit die noorde nie meer soos in die ou dae 'n paspoort hoef te wys om oor die Limpopo vir ons te kom kuier nie. O ja, en toe ons nog in die winter rugby gespeel en in die somer geswem het. Ja Mê soos Bok de la Rey verlang ons nie terug na die ou vlag nie, maar ons verlang wel terug na die dae toe 'n ou nog met groot gerustheid enige plek langs die pad kon stop, jou piekniekmandjie met hardgekookte eiers, frikkadelle en 'n fles koffie kon uithaal en net daar kon piekniek hou. En ons verlang na die ooms wat getoet het as hulle by ons verby gery het. Ons verlang ook na die dae toe onse huise nag sonder alarms was en die polisie na ons gekyk het en nie Chubb en ADT se ouens nie. Die dae toe ons eenmaal 'n jaar belasting betaal het en die polisie-"vên" drie keer' 'n nag by onse huise verby gery het. Ja Agbare, nou betaal ons drie keer 'n dag belasting en die polisie ry een keer 'n jaar by onse huise verby. En Agbare, waar's die dae toe jy nog kon gedink het dis net 'n kat as die hele buurt se honde begin blaf? Hier by ons is die honde nou al so bang dat hulle nie eens meer drie huise ver by 'n oop hek uit na 'n buurteef op hitte sal loop nie ... Agbare, ons dink dinge het vêrder skeefgeloop omdat ons nie meer mense hang as hulle verkrag of moor nie en hulle nie toesluit as hulle roof en steel of OTM's opblaas nie, maar net as hulle rook in 'n polisiekantoor. En Agbare, ons stem saam met onse president dat misdaad afneem: Dit neem alles van ons af - ons selfone, ons plase, ons kombi's, ons lêptops en nog baie ander ou goeterties. So Agbare, ons wil rêrig nie onder die ou vlag lewe nie, maar ook nie soos nou se dae onder 'n donker wolk met 'n donker randjie nie. All klink dit maar half donker, hoop ons u-hulle verstaan dit so. Agtend die uwe, Die Maters van Maders. ----------- |
![]() |
![]() |
![]() |
#49 |
Vreemdeling
Geregistreerd: 30 januari 2007
Berichten: 14
|
![]() Ja, Rudirainbow so moet ons tog die vure warm hou en ons land se probleme bekend maak. Maxim sal eers weer na die 24ste Februarie by ons kan aansluit. Intussen is hy in Namibië met vakansie. Maar soveel mense weet ook nie van hierdie webwerf nie, maar drie stemme wat opgaan is beter as geen!
|
![]() |
![]() |
![]() |
#50 |
Perm. Vertegenwoordiger VN
Geregistreerd: 2 januari 2006
Berichten: 11.569
|
![]() Ik hoop daadwerkelijk dat jullie contact blijven houden. Ik heb wat met Afrika, alleen na de perikelen rond Kinshasa in '90 waar zich werkelijk taferelen hebben afgespeeld die jullie niet willen weten, vergelijkbaar met Mau Mau praktijken uitg de jaren '50 in Kenya, was ik de zwarte mens spuugzat. Toen een goede vriend van mij werd vermoord in Liberia door dat zooitje zwarte gangsters aldaar, was voor mij wel de maat vol.
__________________
Brussel regeert, Brussel dicteert, de burger gireert. Ondertussen neemt de Euroscepsis hand over hand toe. |
![]() |
![]() |
![]() |
#51 |
Vreemdeling
Geregistreerd: 6 februari 2007
Berichten: 92
|
![]() Ons sal probeer D'Artois.
|
![]() |
![]() |
![]() |
#52 |
Vreemdeling
Geregistreerd: 6 februari 2007
Berichten: 92
|
![]() Doen jouself 'n guns en lees hierdie http://www.news24.com/Beeld/In-Diept...068891,00.html artikel.
Ware woorde van iemand met ondervinding. (oud-Min Roelof Botha, min. van buitelandse sake) |
![]() |
![]() |
![]() |
#53 |
Vreemdeling
Geregistreerd: 6 februari 2007
Berichten: 92
|
![]() Dit is onsin om die skuld vir misdaad op armoede te pak, het dr. Mangosuthu Buthelezi, IVP-leier, gister in sy repliek op die staatsrede gesê ...
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afr...068874,00.html |
![]() |
![]() |
![]() |
#54 |
Vreemdeling
Geregistreerd: 6 februari 2007
Berichten: 92
|
![]() Moet wittes maar oppak en loop?
“Ons gaan al julle wit mense doodmaak,” is glo aan ’n roofslagoffer geskreeu nadat sy vriend oomblikke tevore doodgeskiet is (5 Februarie). En in dieselfde trant: “Dit is ons werk om julle te beroof en dood te maak” (8 Februarie). “Hulle het ons herhaaldelik geskop en geslaan en geskreeu: ‘Julle wit polisiemanne kan niks doen nie,’ ” (13 Februarie). Is dit net my verbeelding of is wittes toenemend besig om doelbewus deur swart misdadigers �* la Zimbabwe-styl geteiken te word? Moet blankes aanvaar dat hulle bloot as langtermynsetlaars beskou word en dat ons so gou moontlik moet emigreer (vlug!)? Prof. Pieter Joubert, sweep: VF+, stadsraad, Potchefstroom |
![]() |
![]() |
![]() |
#55 |
Vreemdeling
Geregistreerd: 6 februari 2007
Berichten: 92
|
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
#56 | |
Perm. Vertegenwoordiger VN
Geregistreerd: 25 augustus 2006
Locatie: Dietse Drugsvrije Republiek
Berichten: 10.589
|
![]() Citaat:
__________________
![]() ![]() |
|
![]() |
![]() |
![]() |
#57 | |
Vreemdeling
Geregistreerd: 30 januari 2007
Berichten: 14
|
![]() Citaat:
![]() |
|
![]() |
![]() |
![]() |
#58 | |
Banneling
Geregistreerd: 15 juni 2004
Berichten: 2.922
|
![]() Citaat:
Hetzelfde zie je hier in Vlaanderen. Eerst klaagt men over het "bruine" taalgebruik van racisten, maar na een tijd ervaring met Noord-Afrikanen en Turken beginnen ze zelf dergelijke taal te gebruiken. |
|
![]() |
![]() |
![]() |
#59 | |
Minister-President
Geregistreerd: 20 november 2003
Berichten: 4.367
|
![]() Citaat:
|
|
![]() |
![]() |
![]() |
#60 |
Vreemdeling
Geregistreerd: 6 februari 2007
Berichten: 92
|
![]() |
![]() |
![]() |