![]() |
Registreren kan je hier. Problemen met registreren of reageren op de berichten? Een verloren wachtwoord? Gelieve een mail te zenden naar [email protected] met vermelding van je gebruikersnaam. |
|
Registreer | FAQ | Forumreglement | Ledenlijst |
Hugo Coveliers (VLOTT) - 29 januari tot 4 februari Senator, Antwerpenaar, liberaal. Behaalde de diploma’s van doctor in de rechten en licentiaat criminologie aan de Rijksuniversiteit te Gent. Is advocaat aan de Antwerpse balie. |
|
Discussietools |
![]() |
#1 |
Vreemdeling
Geregistreerd: 24 januari 2007
Berichten: 26
|
![]() Geagte H Coveliers, Ek vertrou dat u my Afrikaanse skrywe sal begryp. My taal se wortels kan in ieder geval in veral Vlaamse grond gevind word. U is waarskynlik bewus daarvan dat Suid Afrika vir die afgelope 10 jaar gebuk gaan onder 'n vlaag gewelds misdade wat ongeëwenaard is in die res van die wêreld. Amptelike misdaad syfers vir 2005/2006: Meer as 18,000 moorde (gemiddeld 50+ per dag!) +53,000 verkragtings (gemiddeld 145+ per dag!) Sal u nie belas met die statistieke van die ander misdrywe nie. O ja, die polisie se sukses syfer om die skuldiges uiteindelik op te spoor en skuldig bevindings te verkry is 'n skrale 7%. Dan moet u aanvaar dat die syfers deur die owerhede gemanipuleer word wat alleen deur die ou regimes in Moskou geëwenaar sou kon word. Ons rond reisende staatshoof Thabo Mbeki, sê dat misdaad, soos HIV nie 'n probleem is nie. Ons Minister van Polisie sê vir Afrikaners dat indien hulle wil kla oor die moorde wat teen hul gepleeg word...wyk uit Suid Afrika, julle is in iedere geval nie welkom nie. Voorafgaande ter agtergrond. Vrae: Dink u nie die tyd het aangebreek dat die Belgiese regering daarop moet aandring dat die huidige regime die misdaad wat hand oor hand in SA toeneem, erken en doeltreffend bestry. Staak die ontkenning van veral die polities gemotiveerde moorde van ons Afrikaner boere. Dit het duidelik ten doel om die boere van die plase af te verdryf soos met die Zimbabwe tragedie en om vanuit Europese niveau druk op die politieke poppe van hierdie land te plaas. Ons het 'n regering wat nie die mees basiese/elementêre verantwoordelikheid, naamlik om sy burgers te beskerm, kan nakom nie en dit boonop ontken. Hoe kan u sulke regerings binne die internasionale politieke terrein letterlik laat weg kom met moord? |
![]() |
![]() |
#2 |
Burger
Geregistreerd: 8 januari 2005
Locatie: Vlaanderen
Berichten: 102
|
![]() Guido Tastenhoye en Francis van den Eynde hebben al een resolutie ingediend.
http://www.vlaamsbelangkamerfractie....p?id=296&cat=6 |
![]() |